Ek en Prins Donkerkuif (Afrikaans Edition)

Type
Book
Authors
Category
Unknown  [ Browse Items ]
Publication Year
2016 
Publisher
Pages
105 
Description
Dis ’n nagmerrie om die nuwe girl in die skool te wees. Veral aangesien Lehandi se enigste pel ’n nerd met vlegsels en ’n vispatee-asem is. En dis gou duidelik dat haar droom om gewild te word sodat sy ’n boyfriend kan kry, soos in totally by die drein af is. Al wat haar lewe van verwoesting sal kan red is om Frans Bruwer, met sy breë skouers en donker hare, se hart te verower.Maar al staan Frans se naam in harte en krulle in haar huiswerkboek geskryf, kan sy nie help om te wonder hoekom Drayke Hunter, die creep met sy oe-ek’s-blerrie-oulik-houding, haar maar net nie wil uitlos nie. - from Amzon 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.